EK DINK DIE DIENS IS BAIE BAIE SWAK, HULLE NEEM 2 WEKE OM N MAGTIGING TE KRY (18 AUGUSTUS 2022) NET OM DIE DAG VAN DIE AFSPRAAK N EPOS TE KRY OM TE SE SORRY EK HET PROBEER.
MET TELEFONIESE GESPREEK WORD DAAR GESE SORRY DIE DR WAAR HEEN U KIND MOET GAAN IS NIE EINTIK N DR NIE - SO AS WAT WORD N OPVOEDKUNDIGE SIELKUNDIGE DAN GESIEN? .
HULLE HET NIE EERS DIE REGTE DR SE PRAKTYK NOMMER GEBRUIK OM MAGTIGING TE KRY NIE, GEEN TERUGVOER IS GEGEE IN VERBAND MET DIE MAGTIGING NIE.
BAIE BAIE SWAK DIENS!!EK MOES HULLE 2 KEER SKSKEL OM TERUGVOER THE KRY, BUIDE KERE KON EK GEEN ANTWOORD KRY NIE. DIT WYS MENS NET HULLE WEET NIE REGTIG WAT HULLE DOEN NIE.
NET JAMMER EK MOES N RATING KIES WANT GEEN STERRE SOU BETTER GEWEES HET!